Neville
Nou is ek amptelik 'n "wannabe" bees boer!
Of dalk verneuk ek so bietjie - ek het vir my twee kalwers gaan kry wat tussen 3 en 5 dae oud was.
Natuurlik noem ek hulle "Nommer 1" & "Nommer 2"
(Daai een wat saam die baas slaap sê natuurlik dit is "T-Bone" & "Blertsie")
Daar het intussen 'n "Nommer 3" en "Nommer 4" by gekom! Ongelukkig het "Nommer 3" 'n slagoffer geword:
Lees hoe rondloper honde my kalfies verskeur!
Klik op foto om te vergroot. /Click on image to enlarge