Neville

English
E-Pos ons!

Ons bly op 'n stukkie grond net buite Nelspruit op die Barberton pad waarop die bank nie meer 'n aanspraak het nie!

Hier word hoofsaaklik geboer met geduld aangesien dit al waarvoor daar tyd
(geld) is!
Soms klink dit soos Die Ark storie:

120,000 bye (ongeveer!)
2 Honde - "Moemfie", "Shadow"
'n Nuwe kat - "Stoffeltjie" - beslis 'n plaas kat
6
hoenders
2 Jersey bulletjies - die een amper 'n maand oud

1 Jersey koei, Rose - wat toe gekalf het!
Daisy, Rose se dogter! (Dexter kruising!)
'n Nuwe perd - Spikkels - sy het 25 Augustus 2009 gevul !!!!

7 Merinos (4 nuwe lammers einde September 2009)

5 varke - 2 potbellies en 3 lelike kruisings
2
Taiwanese Rats - dit is bleddie slange! (Die het 29 Augustus gepaar . . .)
 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Kliek om te vergroot (Benodig Javascript)