English
E-Pos ons!

 

 

        Ons bied die geleentheid om u web bladsye te ontwerp en te huisves:
        'n Voorbeeld kan hier gesien word:
www.vdwesthuizen.co.za/test
 

Ontwerp tarief vir soort gelyke 6 bladsy web tuiste is 'n R1000.00 (Enkel bladsy R500 plus R100 vir elke ekstra bladsy)
    Foto's en grafiese beelde op bladsye gebruik moet deur klient voorsien word
Huisvestiging per maand R79.00 of R900.00 per jaat
 

Ingesluit:     Domein naam registrasie / jaarlikse hernuwing as huisvestiging jaarliks betaal word (Andersins R79.00 ekstra)
                           10 epos adresse per domein naam
                           1 Uur programmering per maand vir klient opdatering veranderings  (addisionele programmering R150.00/uur)
                            Web bladsy bekend making op die internet - normaalweg 1 tot 5 maande voor effektief
 

Klient moet web bladsy beplanning spesifiseer volgens voorbeeld bladsye - ingesluit foto's en grafika
Klient moet 5 domein name voorsien in keuse volgorde - finale keuse sal met klient bespreek word volgens beskikbaarheid van domein name

By betaling van ontwerp en huisvesting fooie sal gekose domein naam registreer word op die klient se naam en 1ste besigtiging van web bladsye gewoonlik binne 24 uur moontlik - ontwerp moet gefinaliseer word binne 5 werksdae vanaf domein beskikbaarheid, enige veranderinge daarna teen vasgestelde tariewe
 

Verkeer en data (Spasie) toegelaat per domein naam:
Tans is daar geen amptelike limiet op die hoeveelheid verkeer (of data) wat kliente op hulle web bladsye en of epos het nie. Die verkeer en data moet binne "redelike perke" wees. Aan gesien verkeer en data kostes voordurig verminder, spesifiseer ons nie 'n limiet op die oomblik nie, alhoewel wanneer 'n klient se web bladsye uitermatig groot word en / of besig word sal ons noodwendig 'n nuwe redelike huisvestiging fooi met die klient bespreek


SO?   WAT DINK JY? - Wil jy web spasie besit?
 

Enige verdere vrae, moet aseblief nie huiwer om ons te kontak nie!          
Ons is nie BTW geregistreerd nie