Neville
En daar kry my seun 'n perd vir sy verjaarsdag!
Spikkels....
Kyk dit is nou een merrie met 'n houding.
Klik op foto om te vergroot. /Click on image to enlarge

Kyk mooi dan sal jy sien hy het begin gras eet soos sy ma!
Ons soek nog 'n naam - enige voorstelle?