Neville se skape

English
E-Pos ons!

Nou is ek amptelik 'n "wannabe" skaap boer OOK!

 

Ons het vir ons 4 dragtige? Merino ooie gaan koop en sommer 'n ram ook geleen gekry!

Nog voor ons, die bulletjies en die honde kon gewoond kon raak aan die nuwe diere op ons plasie toe is daar hierdie vreeslike geskree van 'n pas gebore lammetjie en nou is daar 6 skape - was dit nou 'n goeie verrassing!

 

Intussen het ons hulle saam die beeste in die groot kamp laat wei en baie skaap gate (waar hulle ontsnap) ontdek en nou maak ons heining reg laat dit klap - gelukkig los hulle leidrade aan die heing waar hulle deur geklim het!

 

Nogal interresant - noudat ons die heining skaap "proof" gekry het nou wei hulle lekker saam die beeste.

Ons lammetjie raak ook nou skaap - lekker windgat!

Klik op foto om te vergroot. /Click on image to enlarge

 

Skape Skape Skape Skape

Skape Skape Skape Skape Skape

Skape Skape Skape Skape Skape Skape Skape Skape Skape Skape

 

 

 

 

 

 

 

 

 

24 September 2009:

Vanmore 'n tweeling by gekry! - En die ma maak al twee groot . . .

 

Klik op foto om te vergroot. /Click on image to enlarge

 

lammetjies lammetjies lammetjies lammetjies lammetjies lammetjies lammetjies lammetjies lammetjies lammetjies lammetjies lammetjies 

 

28 September 2009:

Vanmore nog 'n lammetjie by gekry!

 

Klik op foto om te vergroot. /Click on image to enlarge

 

lammetjies lammetjies lammetjies lammetjies lammetjies lammetjies lammetjies

 

30 September 2009:

Vanmiddag nog 'n lammetjie by gekry!

Instrument baba! - So uur in die bevalling in sien ek die ooi sukkel en gaan help trek.

Ek het nie gedink 'n lam is so taai nie

 

Klik op foto om te vergroot. /Click on image to enlarge

 

lammetjies lammetjies lammetjies lammetjies lammetjies